Luister Saterdag 12:00 na die Radio Laeveld Top 20 - Kontak 084myradio met jou versoek !  
   

RADIO LAEVELD TOP 20

  Week      
2009 Maart 21 Luister Live!!! 12 11 10 6 5      
Kunstenaar Titel Hw Lw Lw1 Lw2 Lw3   Total Weke Beweging
Kurt Darren Kaptein (Span Die Seile) 1 5 11       3 4
Jak De Priester Groen Mamba 2 3 7 17     4 1
Hoogste Geklim Die Week!                
Lady Gaga Pokerface 3 10 17       3 7
Andriette Hoekom Bly Jy Staan 4 1 1 2 2   10 -3
Carlo Baby Dis Jy 5 6 8 15 20   5 1
Disa Liefde In Die Eerste Graad 6 2 2 10 19   5 -4
Lee Vaughn Doedoe-oë 7 9 10       6 2
Albert de Wet Heks vd Sekelmaan-Vallei 8 12 15       3 4
Louis Fivaz Pampoenkoets 9 13         2 4
Wasserfall Suikerbos 10 15         2 5
Laagste Geval Die Week!                
Pink Sober 11 4 3 8 13   5 -7
Die Campbells & Lianie May I May Hate Myself In The Morning 12 18         2 6
Nadine  Made Up My Mind 13 7 5 1 1   9 -6
Hilary Duff Reach Out 14 8 9 6 17   5 -6
Hoogste Nuwe Inskrywing!                
Chris Chameleon Kyk Hoe Lyk Ons Nou 15              
Alesha Dixon The Boy Does Nothing 16 11 4 3 5   10 -5
Nuwe Inskrywing!                
Dewald Louw Lekker Kry 17              
Nuwe Inskrywing!                
Rian Ungerer Agter Moes Laat 18              
Sorina Kannie 19 14 6 11 14   7 -5
Patricia Lewis Empty Room 20 17 13 7 6   13 -3
                 
Verlede Week In Die Top 3                
Andriette Hoekom Bly Jy Staan 1              
Disa Liefde In Die Eerste Graad 2              
Jak De Priester Groen Mamba 3              
                 
Treffer Op Die Horison!                
Bianca Pienaar Obsessie                
                 
Opsomming                
Positiewe Beweging   7              
Negatiewe Beweging   8              
Selfde Plek   2              
Nuut - Uitgeval   3              
                 
  Week      
Treffers wat die week uitval! 11 10 6 5 4   Total Weke  
Beyonce If I Were A Boy 20 12 4 15     4 -8
Hannah Montanna See You again 19 16 9 4 9   6 -3
kid rock all summer long 16 14 5 3 8   6 -2
 
 
 

    

 
 

  Potgooi: LUISTER DIE WEEK Locations of visitors to this page

 

Stuur jou boodskap aan 084-My-Radio  (084-69-72346)

 
 
Mathys Kruger: Dit lyk of julle weet waarheen julle wil gaan, ek pop so nou en dan op die internet in en geniet julle ondersteuning vir Afrikaans - so min mense van ons nog oor! Dankie. Mathys (Jhb). Danny: Dankie vir die mooi song van Chris Chameleon - wat van meer songs van Straatlig Kinders en Parlatones?
Bremer Gesin: Ons het die naweek deur Laeveld terug gery na die Kaap, julle rule, wens ons het so 'n stasie in die Kaap gehad. Hou so aan en sien julle weer. Hennie: Ally, jammer om van jou slegte nuus te hoor, steeds lief vir jou, bel maar dan help ons waar ons kan, mooi bly.
Muriel: Laat ons dans in die skoolsaal vanmiddag, dankie vir my ander versoeke, ons sien julle vanaand by Barnyard, aan al my buddies in st.7! Leona Lewis? Go Robbies, Go Robbies - Schalk gaan nie speel teen Nelspruit nie maar ons gaan steeds wen!
Chrissie: Brendon, Jadone & Kalista - Ouma is baie lief vir julle, laat mamma julle bring vir tee dan sing ons liedjies saam. Versoek Kurt Darren asseblief? Zakkie: My gunsteling musiek is Kate Melua en Nina Vlessinicknacs. Wat van meer praatjies oor ander kultuur, kos, vermaak bome en boeke? Dankie.
Mariette & Kinders: Net 'n kort boodskappie vir Bez, ons bid elke dag vir jou, gou gesond word en gebruik die rus - ons mis jou as jy nie op die Radio is nie. Jou musiek maak ons dag! Annabelle: Dankie vir jou saam ry, ek het die chat nodig gehad, geniet my liedjie - Eva van Andre Swiegers.

Braam: Jou span het weer verloor, miskien volgende keer weer, support nou die Bokke dan wen ons saam, ha, ha. Steve Hofmeyr - enig iets?

Hans: Join ons vir 'n lekker potjie by die Innibosfees op - as jy beter kan sing  kom probeer, ek kraai koning met potjie!!
Charlie: Lekker om weer jou stem te hoor Zania, wanneer speel jy jou eie songs op RL? Ek waardeer al die mooi liedjies soos Lize Beekman en Hugo, dankie. Alta: 'n man weet nie wat hy mis as sy nie daar is - speel nog vir die zoid generasie asb?
 
     
     
 

Top 20 saamgestel en aangebied deur :

08hirobinj

Meer Weet? Gaan na www.08hirobinj.co.za - Kliek HIER

 
     
 
Kopiereg  © , Radio Laeveld. Alle regte voorbehou.Webtuiste ontwerp en gehuisves deur "InternetiX Internet and Network Solutions" Kontak vir Danie Joubert by 082-467-3434 vir jou webtuiste.